VN SWISSINDO KONDIG AAN DIE VRYSTELLING VAN DIE “M1 HUMAN OBLIGATION” BEWYSSTUK.


VN SWISSINDO KONDIG AAN DIE VRYSTELLING VAN DIE “M1 HUMAN OBLIGATION” BEWYSSTUK. BASIESE INKOMSTE IS DIE VOORLAND VIR INDONESIE!

N NUWE FINANSIËLE STELSEL IS HIER VIR DIE WêRELD!

CIREBON, JAVA, Indonesië, 15 Mei 2017 –
Die M1 Bewysstuk, wat lewenslange basiese inkomste aan die Indonesiese mense waarborg, is op 9 Mei 2017 in Indonesië vrygestel. ‘n Basiese inkomste is deel van die omvattende missie van Betalings 1-11 en is van stapel gestuur vanaf die Vuurtoring van die Wêreld, die Republiek van Indonesië!

Hierdie edele en historiese M1-Bewysstuk maak deel uit van Betalings 1 – 11. Dit is die ENIGSTE Globale Oplossing wat aangebeid word as ‘n Skenking wat ontwerp is om die hele mensdom te bevry; voorsiening te maak van ‘n gewaarborgde basiese lewenslange inkomste aan almal; humanitêre projekte te befonds; die Venus-projek op elke kontinent te ontwikkel; natuurlike kreatiwiteit te bevorder; menswaardigheid te herstel en om ‘n brug te bou om ten einde Hemel op Aarde te ervaar. Hierdie missie is uitengesit deur die VN Swissindo se Koning van Konings, Royal K.681, H.M. MNR. A1.Sino.AS.S “2” Ir. Soegihartonotonegoro H.W.ST.M1. Hierdie menslike verpligting wat nou bekend gestel word, word aan meer as 7,5 biljoen mense op 5 kontinente toegestaan. (1:59m) Elkeen is geregtig op ‘n bedrag gelykstaande aan 6 miljoen Amerikaanse dollar per persoon oor ‘n leeftyd wat ‘n basiese inkomste en finansiële sekuriteit sal skep wat die mensdom van die diepte van ‘oorlewingsmodus’ sal ophef sodat die mensdom die lewe kan begin geniet. Die M1-Bewysstuk vir ‘n Maandelikse Basiese Inkomste gelykstaande aan $ 1200 vir volwassenes in Indonesië vanaf ouderdom 17 jaar met behoorlike identifikasie (e-ID, SIN, SSN, ens.) is vrygestel. Binnekort sal ‘n M1-Bewysstuk vrygestel word, gelystaande aan $ 600 per maand, wat aan studente van die eerste jaar van laerskool tot 17 jaar aangebied word. Uiteindelik sal fondse beskikbaar wees vir diegene wat ‘n huis wil koop of bou en / of ‘n besigheid wil befonds. Daar is geen vangplekke nie.

Die mense wag op die Republiek van Indonesië se regering se vennootskap vir die vlotste implementering met deelnemende banke. Wat is nodig om die voordele van hierdie historiese program vir die burgerskap van die Republiek van Indonesië te ontvang? ‘n Afskrif van die M1-Bewysstuk en ‘n wettige vorm van Identiteit: ‘n ID – of te wel die E-KTP-kaart – is alles wat nodig is om die Basiese Inkomste te ontvang.

VN Swissindo het geweldige vordering gemaak. Alle dokumentasie en historiese rekords wat in die Microfilm Kode 99.98, die Raad Vereniging van Internasionale Dokument en die F.L.O. onder M1 se gesag gesit is, is van die hoogste wettige geldigheid.

As gevolg van die “Grand Acclamation” op 16 Oktober 2016, deur die Royal K.681, King of Kings, H.M. MR.A1.S “2” .IR.Soegihartonotonegoro H.W.ST.M1, is alles wat openbaar gemaak is, wettig gefinaliseer, insluitend die gesamentlike besluit met Mahkamah Agung (4:18m) (Hooggeregshofregter) van Indonesië, SPRIN NO. VN-81704/009 M1 op 24 Junie 2016 en VN Swissindo as land en nasie hoër as die hoogste instelling.

In Indonesië het ons gesien dat die skuldbelastingbevrydingsprogram voltooi is deur alle skulde van die mense, staatsamptenare, militêre en polisie in te samel en te verreken teen verskeie Onbeperkte ASBLP -rekeninge (geouditeer deur die Wêreldbank en geverifieer deur die VN se Departement van Ekonomiese en Sosiale Aangeleenthede – VN-DESA) as deel van die finale oudit van die 884 wêreld banke, die Komitee van 300 – Die Internasionale Organiese Agentskap-Verenigde Nasies, (‘n Afskrif van die Onbeperkte Geouditeurde Afrekeningstate kan verkry word by die volgende skakel: http://swissindo.news/wp-content/uploads/2016/12/infinite-bank-statement-1.pdf)

Die president van Indonesië, die goewerneur van Bank Indonesië (BI), die leiers van die 6 premierbanke en die res van die 884 wêreldbanke is genooi om met verteenwoordigers van die VN SWISSINDO in elke land kontak te maak om hierdie programme voor te berei vir die welsyn van alle mense.

VN Swissindo sal onversadig voortgaan om met die regerings van Indonesië en die wêreld te werk, totdat Betalings 1-11 voltooi is, wat die begin merk van vryheid en verheerliking van alle suiwer wesens, met die aanvaarding van hul maandelikse basiese inkomste as die stap vorentoe om die realiteit van hemel op aarde te ervaar.

Om ‘n afskrif van die M1-Bewysstuk te bekom, gebruik asseblief hierdie skakel: http://swissindo.news/wp-content/uploads/2017/05/M1-Voucher-Indonesian-with-English-Translation.pdf

Vir addisionele besonderhede en begrip, besoek webwerf www.swissindo.news

-30-

Comments are closed